Home > Terms > Afrikaans (AF) > Aërosol

Aërosol

Fyn verspreide deeltjies ('n kolloïdale stelsel), soos 'n mis, in 'n gasmedium: In die bestryding van die tsetsevlieg word onder andere gebruik gemaak van vliegtuie wat die vergif in die vorm van 'n fyn mis of aërosol oor 'n groot oppervlakte versprei. Mis wat uit baie klein druppels water in lug bestaan, is 'n aërosol wat natuurlik voorkom.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Marque Pretorius
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 0

    Followers

Industry/Domain: Medical Category: Medicine

Medies

Met verwysing na 'n vorm van ligaamlike welstand en, of menslike geneeskunde. 'n Geneeskundige studie rigting, studeer medies of mediese studies. ...