Home > Terms > Afrikaans (AF) > Litosfeer

Litosfeer

Die buitenste deel van die aardkors wat uit vaste gesteente bestaan; teenoor atmosfeer en hidrosfeer: Wat ons in die omgang die aardoppervlakte noem, is streng gesproke die oppervlakte van die litosfeer. Die atmosfeer is bo en die litosfeer is onder die hidrosfeer geleë.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    Blossaries

  • 5

    Followers

Industry/Domain: Education Category: Teaching

Leerproduk

Die eindresultaat van 'n leerproses; wat jy daaruit geleer het.

Contributor

Featured blossaries

Battlefield 4

Category: Entertainment   1 3 Terms

Blossary Of Polo Shirts Brands

Category: Fashion   1 10 Terms