Home > Terms > Afrikaans (AF) > Kwantummeganika

Kwantummeganika

Algemene, wiskundig gebaseerde teorie wat handel oor die fundamentele beskrywing en verklaring van waarneembare verskynsels in die natuur, veral die wisselwerking tussen materie en straling, waarin die bestaan van kwanta 'n deurslaggewende rol speel; ook, meganika van verskynsels waarop hierdie teorie toegepas kan word.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    Blossaries

  • 5

    Followers

Industry/Domain: Internet Category: Social media

Tydlyn

'n Tydlyn is 'n Facebook-profiel kenmerk wat 'n gebruiker se hele geskiedenis van foto's, persoonlike mylpale en ander dinge wat op Facebook gedeel is ...

Contributor

Featured blossaries

Works by Michelangelo

Category: Arts   4 19 Terms

Math

Category: Education   1 20 Terms