Home > Terms > Afrikaans (AF) > Rumatiek

Rumatiek

Selde ook reumatiek. Enigeen van verskeie chroniese siektetoestande wat gekenmerk word deur inflammasie, degenerasie of metaboliese versteuring van die bindweefselstrukture, veral van die gewrigte, wat gepaard gaan met pyn, styfheid, of beperking van beweeglikheid, veral rumatoïede of atrofiese artritis.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Handre Stoman
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 0

    Followers

Industry/Domain: Festivals Category: Christmas

Engele

Boodskappers van God wat die herders verskyn het en aankondiging van die geboorte van Jesus.

Contributor

Featured blossaries

Shoes

Category: Fashion   2 12 Terms

Music Genre

Category: Education   2 10 Terms